Wild & Jag (Game & Hunt) Magazine’s – affiliated reseller & marketing programme.
Welcome to the Wild & Jag (Game & Hunt) Magazine family – and a warm invitation to share in our success.
How it Works:
When you sign-up & submit your magazine subscription - you have the opportunity to select and join the Wild & Jag (Game & Hunt) Magazine’s – affiliated reseller & marketing programme. Share you fabulous experience as a member with the world. The system will on a monthly basis generate a unique link associated with the membership profile, available to you in your WHATSAPP and EMAIL. You may publish and distribute the link, to generate referrals. You will receive a referral fee for every successful subscription. The funds will be available in your Wild & Jag E-wallet, monthly payable. You can opt out – simply stop marketing, and log-in and unselect affiliated marketing membership.
T & C’s
- This is an affiliated reseller marketing programme
- The system will generate a unique referral link associated with your membership profile – every month, on the 24 calendar fourth day 00:01 of each month, send a message to your WHATSAPP and EMAIL account.
- The link is valid from the date it was generated each month – until the next link is generated the next month.
- An affiliated member may share and post unlimited the WHATSUPP and EMAIL messages and the individual link for the benefit and purpose of generating referrals and subscribers for the magazine.
- An affiliated member will earn 5% / R25-00 ZAR for every valid referral from a valid link and subscription generated.
- Funds is reserved and saved in the member’s Wild & Jag E-wallet, pay-outs may be requested and queued once a month – payable before that month end.
- On a pay-out request the system will request valid bank account details.
- An affiliated member may be a natural person, or company entity.
Welcome to team success. Thank you for your loyal support.
Wild & Jag (Game & Hunt) Tydskrif se geaffilieerde bemarkingsprogram.
Welkom by die Wild & Jag (Game & Hunt) Tydskrif familie, en ʼn hartlike uitnodig om te deel in ons sukses.
Hoe dit werk:
Wanneer aanteken vir jou Wild & Jag (Game & Hunt) Tydskrif subskripsie, het jy die geleentheid om deel te neem aan die geaffilieerde bemarkingsprogram. Deel jou wonderlike ervaring as deel van ons familie met die wêreld. Die sisteem sal maandeliks ʼn nuwe unieke skakel (“link”) gekoppel aan jou lidmaatskap profiel genereer en vir jou aanstuur op WHATSAPP en EPOS. Jy mag die boodskappe en die skakel onbeperk versprei vir intekenaarverwysings. Jy sal ʼn fooi verdien vir elke suksesvolle subskripsie. Die fondse sal beskikbaar wees in jou Wild & Jag E-beursie, en is maandeliks uitbetaalbaar op navraag. As jy verkies om te stop, hou eenvoudig op met adverteer, en teken aan op jou lidmaatskap profiel en kanselleer die opsie.
T & C’s
- Hier is ʼn geaffilieerde bemarkingsprogram.
- Die sisteem sal maandeliks, op die 24ste van elke maand, om 00:01 ʼn nuwe unieke skakel skep gekoppel aan jou lidmaatskap profiel en ʼn boodskap aan jou WHATSAPP en EPOS.
- Die skakel is geldig vanaf die datum waarop dit geskep is tot die volgende maand wanneer die volgende nuwe skakel geskep word.
- Die geaffilieerdelid mag die skakel en WHATSAPP en EPOS boodskappe onbeperk versprei vir die doel om intekenaarverwysings te genereer vir die tydskrif.
- Die geaffilieerdelid sal 5% / R25-00 ZAR verdien vir elke suksesvolle subskripsie van n geldige skakel wat gekoppel is aan die lidmaatskap profiel.
- Fondse word gebank in die Wild en Jag E-beursie, en mag ontrek word elke maand op navraag en is betaalbaar voor daardie maand einde.
- Die sisteem sal net aan ʼn geldige bankrekening uitbetaal op navraag.
- ʼn Geaffilieerde bemarker mag ʼn natuurlike persoon, of maatskappy entiteit wees.
Welkom by die wenspan. Dankie vir jou lojale ondersteuning.